Goudstad van Skeba

GOUDSTAD VAN SKEBA - OERWOUDVALK REEKS Die Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met ’n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel. Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.  In hierdie verhaal moet hy tot die redding kom van ’n volkekunde professor, sy dogter, ’n man en sy vrou en ’n student, wat in die hande val van Basan, ’n wrede en genadelose diktator.  In die Valk se strewe om die volkekundiges uit Basan se hande te red, moet hy ’n woeste storm oorleef, ontsnap van die mensvreters Wasari-stam wat hom gevange geneem het, met... alles anzeigen expand_more

GOUDSTAD VAN SKEBA - OERWOUDVALK REEKS






Die Oerwoudvalk of ook beter bekend as die Valk, is net gewapen met ’n pyl en boog, jagmes en lendekleed van luiperdvel. Hy deurkruis hy die digte woude van die Kongo en beleef die een opwindende avontuur na die volgende.






 In hierdie verhaal moet hy tot die redding kom van ’n volkekunde professor, sy dogter, ’n man en sy vrou en ’n student, wat in die hande val van Basan, ’n wrede en genadelose diktator.  In die Valk se strewe om die volkekundiges uit Basan se hande te red, moet hy ’n woeste storm oorleef, ontsnap van die mensvreters Wasari-stam wat hom gevange geneem het, met gevaarlike bobbejaanmannetjies buite en binne ’n arena veg, teen steil kranse afseil en Die koningin van Skeba help om Basan se mag finaal te breek. 






 In die proses moet die Valk gedurig deur veg vir oorlewing en aan volop aksie ontbreek die verhaal dus geensins. Gaan die Valk betyds wees die professor se dogter te red van ’n brandstapel, voor sy geoffer word? 

weniger anzeigen expand_less
Weiterführende Links zu "Goudstad van Skeba"

Versandkostenfreie Lieferung! (eBook-Download)

Als Sofort-Download verfügbar

eBook
6,39 €

  • SW9781928498407450914

Ein Blick ins Buch

Book2Look-Leseprobe

Andere kauften auch

Andere sahen sich auch an

info