Goeienag, My Liefie!

Dis vir Alex moeilik om te gaan slaap, so hy begin verskonings uitdink. Nadat hy 'n storie voor slaaptyd gelees het, stel sy pa voor dat hulle saam 'n droom beplan wat hy graag sou wou sien as hy aan die slaap raak. Ontdek saam waarheen hul verbeelding hulle neem terwyl hulle saam sy droom beplan. Hierdie storie voor slaaptyd sal kinders help om geliefd en ontspanne te voel en hulle voor te berei op 'n rustige, slaap-gevulde nag.
Weiterführende Links zu "Goeienag, My Liefie!"

Versandkostenfreie Lieferung! (eBook-Download)

Als Sofort-Download verfügbar

eBook
6,39 €

  • SW9781525958496450914

Ein Blick ins Buch

Book2Look-Leseprobe

Andere kauften auch

Andere sahen sich auch an

info