Vyf Sahara Woestyn Kortverhale
VYF OPWINDENDE SAHARA WOESTYN KORTVERHALE Hierdie eboek bevat vyf afsonderlike lekkerlees kortverhale, wat almal in die magtige en snikhete Sahara woestyn afspeel. Daar is iets vir almal om te geniet. Van oorlog met Arabiere, tot geheime tempels, groot skatte en verskeie raaisels wat in die stories opgelos moet word. As jy dus hou van kortverhale wat met genoeg aksie, drama en selfs ’n bietjie romanse gepaardgaan, lees dan gerus hierdie spanningsvolle woestynverhale. #saharawoestyn
Weiterführende Links zu "Vyf Sahara Woestyn Kortverhale"
Versandkostenfreie Lieferung! (eBook-Download)
Als Sofort-Download verfügbar
eBook
6,39 €
- Artikel-Nr.: SW9781928498582450914